Kerkmusiek

发行商 Bybel-Media AppTrack Ninja。

Die Kerkmusiek app bevat al die liedere wat tans in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) gesing word. Die app sluit in: • Flam: 1-35 (nog liedere is op pad) • Psalms: 1-150 (Liedboek) • Liedere: 151-602 (Liedboek) • Belydenisskrifte • Liturgiese formuliere Sleutelkenmerke: • Flam-liedere: vertoon akkoorde en transponeer toonaard (vereis geldige MRL-lisensie) • Skep, stoor en stuur 'n sanglys vir die erediens • Luister na opnames van bekende Liedboek-liedere • Gevorderde soekfunksie vir lirieke • Soekfunksie vir belydenisskrifte en formuliere • Vers…

的 App Store 排名、截图、估算和类似应用。 Kerkmusiek.

Loading…