Wat Pas Waar
发行商 SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD AppTrack Ninja。
Kleuter Begrip van die Wêreld
Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens. Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag. Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan …
分类: Education
的 App Store 排名、截图、估算和类似应用。 Wat Pas Waar.