Syfer Monsters in Afrikaans

发行商 SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD AppTrack Ninja。

Wiskunde Beginsels

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld. Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër. Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing …

分类: Education

的 App Store 排名、截图、估算和类似应用。 Syfer Monsters in Afrikaans.

Loading…