Spel Pret in Afrikaans

퍼블리셔 SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD AppTrack Ninja.

Spel Pret in Afrikaans

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese…

카테고리: Education

의 App Store 순위, 스크린샷, 추정, 유사 앱. Spel Pret in Afrikaans.

Loading…