APK Sangbundel
De Bybel-Media no AppTrack Ninja.
Die APK sangbundel bevat die Psalms en Gesange in gebruik by die Afrikaanse Protestantse Kerk in Suid-Afrika. Die app sluit die volgende in: • Psalm 1-150 • Gesange: 1-424 • Rubrisering • Belydenisskrifte • Liturgiese formuliere Sleutelkenmerke: • Toeganklike inhoudsopgawe • Eenvoudige liedkeuse • Skep van sanglys vir die erediens • Versspesifieke vertoning • Gevorderde soekfunksie met tot drie soekterme vir psalms en gesange • Soekfunksie vir belydenisskrifte en formuliere • Verstelbare kleurskema en teksgrootte Minimum vereiste: • iPhone of iPad met iOS 8.0 of 'n meer onlangse weergawe. ---…
Categorias: Music, Books
Rankings da App Store, capturas, estimativas e apps semelhantes de APK Sangbundel.