AfriForumTV

发行商 Lonely Viking (PTY) LTD AppTrack Ninja。

Vermaak. Aanlyn.

AfriForumTV. Vermaak. Aanlyn. AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet. AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform. Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kinder…

分类: News, Entertainment

的 App Store 排名、截图、估算和类似应用。 AfriForumTV.

Loading…