Hoërskool Bellville

퍼블리셔 d6 group (Pty) Ltd AppTrack Ninja.

Die Hoërskool Bellville-toep (app) is ontwerp om leerders, ouers en personeel vinnig en effektief op hoogte te hou van alles wat by die skool gebeur. Kry die jongste nuus, aankondigings en belangrike inligting direk op jou slimfoon of tablet. Met hierdie toepassing kan jy inligting verpersoonlik deur voorafbepaalde groepe te kies, sodat jy slegs kennisgewings en inhoud ontvang wat tot jou relevant is. Dit help om kommunikasie duidelik, tydig en doelgerig te hou. Die toep dien as ’n sentrale platform vir skoolnuus, belangrike kennisgewings, gebeure, herinneringe en ander administratiewe kommun…

카테고리: Education, News

의 App Store 순위, 스크린샷, 추정, 유사 앱. Hoërskool Bellville.

Loading…