Netwerk24 – Alles op een plek

By 24.com on AppTrack Ninja.

Beste nuus - en leefstylinhoud

Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van vars nuus en help jou sin maak van gebeure. Ons sif namens jou deur die feite en flaters sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepte-ontledings en kommentaar, multimedia-inhoud en daaglikse speletjies. Netwerk24 is die aanlyn tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg!, Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en nuushandelsmerke (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om…

Categories: News

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Netwerk24 – Alles op een plek.

Loading…