Beroepe

By SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD on AppTrack Ninja.

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite. So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan. Elke bero…

Categories: Education

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Beroepe.

Loading…