Kerkbode

By Bybel-Media on AppTrack Ninja.

Kerkbode is die amptelike kerkkoerant van die NG Kerk in Suid-Afrika - sedert 1849. Hierdie koerant is vir alle moderne mense wat in die kerk en sy doen en late geïnteresseerd is. Kerkbode bevorder oop gesprek, vertel verhale van hoop, plaas publieke getuienisse en bedien lidmate met geestelike inhoud en amptelike berigte van veral die NG Kerk. Nou is die kerknuus meer toeganklik as ooit tevore. - Lees nuusberigte, artikels, rubrieke en lesersbriewe - Ontvang kennisgewings van belangrike nuus - Deel die nuus deur middel van sosiale media - Vakatures Kerkbode is the official newspaper of the D…

Categories: News, Lifestyle

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Kerkbode.

Loading…