Ons Glo
By Bybel-Media on AppTrack Ninja.
'n Kooltjie in 'n vuur gloei die sterkste as dit naby ander kole is in die vuur. Net so het ons mekaar nodig om ons geloof te verwoord en te versterk. Reis saam met ons deur die belangrike temas van ons Christelike geloof. Hierdie is 'n dissipelskap-hulpmiddel wat deur kleingroepe, gesinne, kategese-groepe of individue gebruik kan word. 25 kerntemas word in die vorm van 'n Bybelstudie aangebied en die onderwerpe is gegroepeer rondom die 5 bakens van die Gereformeerde tradisie naamlik: - Genade - Geloof - Jesus Christus - Bybel - Aan God die eer Hoe lank neem dit? - 5 weke program – 25 temas o…
Categories: Education, Lifestyle
App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Ons Glo.