GarsiePay

By OMNEA PTY LTD on AppTrack Ninja.

GarsiePay bied verskeie opsies om transaksies te voltooi en transaksies word onmiddellik gefasiliteer en verwerk. GarsiePay kan by enige instansie gebruik word wat van die volgende betalings opsies gebruik maak: • CHIPS® Payment Network • Masterpass • wiCode • SnapScan GarsiePay gebruikers kan ook voorafbetaalde produkte koop van o.a. Vodacom, MTN, Cell C, en vele meer, direk vanuit die app. Dit sluit in: • Lugtyd • Data en SMS bondels Gebruikers kan ook kontant onttrek vanuit hulle GarsiePay beursie deur: • Kaartlose OTM onttrekkings vanuit die app. • Kontant onttrekkings by enige Checkers o…

Categories: Finance, Lifestyle

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for GarsiePay.

Loading…