Lees-en-luister

By VivA-Afrikaans NPC on AppTrack Ninja.

VivA se Lees-en-luister-app is ‘n Afrikaanse lees-app, wat gerig is daarop om gebruikers se Afrikaanse lees- en skryfvermoë te verbeter. Hierdie app is geskik vir gebruikers van alle ouderdomme en vir lesers met verskillende leesvaardighede. Hierdie app is ‘n verlengstuk van VivA se Lees-en-luisterbiblioteek (beskikbaar by www.viva-afrikaans.org) en bevat geskrewe tekste wat voorgelees word waardeur die klank- en skrifbeeld gelyktydig vir lesers aangebied word. Die inhoud is op die volgende wyse georden: -Kinderstories met ‘n “teksverligtende saamleesfunksie” en prentjies. Vlak 1: Eerste woor…

Categories: Education

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Lees-en-luister.

Loading…