VivA-woordeboekapp — ASO
By VivA-Afrikaans NPC on AppTrack Ninja.
Die Viva-woordeboekapp maak dit moontlik vir gebruikers om verskeie woordeboeke en termlyste met een soektog te raadpleeg. Teken aan met jou bestaande VivA-gebruikersnaam, of registreer om ’n nuwe, gratis profiel te skep. Gebruikers kan enige Afrikaanse woord in die soekbalk tik en resultate vind in tientalle bronne, soos VivA se splinternuwe eie woordelys. Die VivA-woordelys is ’n groeiende bron en word gereeld met nuwe inligting opdateer. Ons nooi gebruikers uit om inligting van woorde wat nie in enige van ons bronne opgeneem is nie, aan te stuur. Só kan VivA se taalkundiges en taalpraktisy…
Categories: Education, Utilities
Keyword visibility, ranked search terms and daily position movement for VivA-woordeboekapp.