Brisbane Afrikaanse Kerk

By Jiosdev LLC on AppTrack Ninja.

Is u nuut in Brisbane? Mis jy die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners of wil net weer met ander die Here aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou. WIE ONS IS: BAK is ‘n lid van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië. Ons bedien Die Woord in Afrikaans. Die bediening is in Afrikaans omdat daar ‘n groot behoefte by Afrikaanssprekendes bestaan om God in hulle moedertaal te aanbid en te dien. Geestelike groei vind makliker plaas waar jy in jou moedertaal die Woord bestudeer en dit uitleef. So word pastorale versorging en berading ook meer effektief ervaar as jy jou diepste …

Categories: Lifestyle

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Brisbane Afrikaanse Kerk.

Loading…