Wanatu Klient Toep

By Wanatu on AppTrack Ninja.

Welkom by Wanatu—die eerste Afrikaanse e-vervoerdiens. Ons het begin in Centurion en gaan binnekort na Gauteng en die res van Suid-Afrika uitbrei. Met Wanatu ry jy veilig, gerieflik en in jou taal. Laai ons toep af in die Apple App Store en maak jou ritte maklik. Of jy nou 'n rit wil bespreek of 'n bestuurder wil word, Wanatu is hier vir jou. Volg ons op Facebook, TikTok, en Instagram vir die jongste nuus.

Categories: Utilities

App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Wanatu Klient Toep.

Loading…