Familiehuis — ASO

By Bluegrass Innovations (PTY) LTD on AppTrack Ninja.

Kerk vir die hele gesin.

Ons glo dat die Bybel die finale en voltooide Woord van God is. Ons glo in die Drie -enige God van die Bybel nl. Vader, Seun en Heilige Gees, as die enigste ware God wat van alle ewigheid bestaan. Ons glo dat die God van die Bybel die Skepper van die hemel en aarde is. Ons glo dat Jesus Christus die Seun van Vader God is en dat Jesus Christus in vlees gebore is deur n maagd, in vlees gelewe en sondeloos gesterwe het op die kruis van Golgotha vir die mensdom se sondes. Ons glo dat Hy na die derde dag in liggaam opgestaan het uit die dood en liggaamlik opgevaar het na die hemel waar Hy tans sit…

Categories: Lifestyle

Keyword visibility, ranked search terms and daily position movement for Familiehuis.

Loading…
Familiehuis — ASO | AppTrack Ninja