Boodskap vir Vandag
By Bybel-Media on AppTrack Ninja.
Daaglikse geloofsinspirasie
Jou daaglikse geloofsinspirasie. “Wie sal ons boodskapper wees?” Ek antwoord: “Hier is ek! Stuur my!” – JESAJA 6:8 Boodskap vir Vandag bereik elke dag duisende lesers. Dit is ’n elektroniese “dagstukkie” wat lesers inspireer, aanmoedig, ondersteun en hoop gee. Ons inspirerende oordenkings is oor die jare geskryf deur teoloë soos dr Carel Anthonissen, prof Stephan Joubert en ds Barend Vos. Boodskap vir Vandag is ’n inisiatief van Bybel-Media. --------------- Daily inspiration on your faith journey. "Whom shall I send as a messenger?" I answered, "Here I am! Send me!" – ISAIAH 6:8 Boodskap vir …
Categories: Lifestyle, Entertainment
App Store rankings, screenshots, estimates and similar apps for Boodskap vir Vandag.